Leerstyle en Onderigstratigieë.
Daar is vier primêre leerstyle. 1. Visueel 2. Ouditief 3. Lees en skryf 4. Kineties.
Visuele Leerstyl. Leerders wat hierdie leerstyl gebruik, neem inligting die mees effektief op deur visuele stimuli. Hierdie leerders verstaan werk beter as hulle n visuele illustrasie gebruik. Dit sluit grafieke, modelle, videos en symbole in. Onderrig style wat gebruik kan word is die gebruik van sketse op n witbord, powerpoint en ander visuele hulpmiddels. Hierdie leerders sal die mees bevoordeel word as hulle voor in die klas sit sodat hulle die meeste visuele inligting moontlik op neem..
Ouditiewe leerstyl. Hierdie leerders leer die beste wanneer hulle inligting in neem deur gehoor. Die leerders leer die beste wanneer hulle die inligting hard op hoor. Sommige onderrigstyle sluit: Verbale verduideliking, Hard op werk lees, Vra vra ens. Die leerders se aandag word maklik versteur wanneeer daar lawaai in die klas kamer is..
Lees en skryf Leerstyl. Hierdie leerders leer die beste deur om die inligting wat hul ontvang neer te skryf en weer herhaaldelik deur te lees. Maniere waarop hierdie leerders leer is deur om opsommings en tabelle te maak wat die werk deeglik bespreek. Die leerders neem ook werk makliker in wanneer hulle die werk uit n handboek werk. Hierdie kinders kort genoeg tyd om deeglik deur hul opsommings te werk sodat hulle die werk die mees effektief kan in neem..
Kinetiese Leerstyl. Hierdie kinders leer die beste wanneer hulle inligting in neem saam met n vorm van beweging daarby. Hierdie kinders hoef nie noodwendig groot bewegings by hul leer in te bring nie. Net om besig te wees en om te beweeg is genoeg. Stresballe of fidget spinners is dikwels genoeg beweging om effektief die inligting wat ontvang is in te neem. Onderrig style wat gebruik word is om soos genoem vir die leerders stresballe en fidget spinners te gee om aan te hou beweeg. Ander stratigieë sluit: om leerders te laat rolspeel om die inligting uit te beeld of om speletjies te speel waar die leerders te speel deur.
Onderrig strategieë vir Visuele leerstyle.
Onderrig strategieë vir ouditiewe leerders.
Onderrig startegieë vir lees en skryf leerstyle.
Onderrig strategieë vir kinetiese leerstyle.
My onderrigstrategie ten opsigte van visuele leerders..
My onderrigstratigie ten opsigte van ouditiewe leerders.
My Onderrigstrategie ten opsigte van leerders wat lees en skryf.
My Onderrigstrategie ten opsigte van kinetiese leerders..
Slot. Verskillende leerders is nie almal dieselfde geskape nie. Hulle het almal hulle eie leerstyl en manier waarop hulle inligting in neem. Dit is egter n voordeel vir n onderwyser dat baie van hierdie leeerstyle met mekaar in seker aspekte oorvleuel wat dit dit moontlik maak om n gekombineerder onderrigstrategie te kan uitwerk..
EINDE https://docs.google.com/presentation/d/1voIcRHbrwnjTHf8WzdUs7YtjWR04HDwm/edit?usp=sharing&ouid=109109008084970611070&rtpof=true&sd=true.